Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Nederlandse nasionale krieketspan, met die bynaam Oranje, is die nasionale krieketspan van Nederland en verteenwoordig dié land in internasionale krieket. Krieket word in Nederland deur die Koninklike Nederlandse Krieketbond beheer. Nederland speel sy tuiswedstryde op die VRA-krieketveld in Amstelveen, net buite Amsterdam, en het tydens die Krieketwêreldbeker 1996 in Suid-Asië sy eerste verskyning gemaak. Saam met Skotland is Nederland tradisioneel een van die sterker Europese nasionale krieketspanne na die toetsnasies Engeland en Ierland. Krieket word sedert die 18de eeu in Nederland gespeel en was reeds in die 1860’s ’n gewilde sport in dié land. Ander sportsoorte – veral sokker – het intussen onder Nederlanders meer gewild geword en krieket verbygesteek; tans is daar sowat 6 000 krieketspelers in Nederland. Tydens die Krieketwêreldbeker 1999 is een wedstryd, dié tussen Suid-Afrika en Kenia, op Nederlandse bodem gespeel, maar die Nederlandse span self het nie aan dié toernooi deelgeneem nie. In 2004 het hulle eersterangse krieket in die Interkontinentale beker gespeel, gelykop gespeel teen Skotland in Aberdeen en in Deventer met ’n beurt teen Ierland verloor. Nederland het van 1 Januarie 2006 tot 1 Februarie 2014 EDI-status geniet. Hulle het in Junie 2014 hul T20I-status herwin nadat hulle in 2008 hul eerste wedstryd in hierdie formaat gespeel het. In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20I-status toe te ken. Vervolgens sal alle T20I-wedstryde wat Nederland ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel, as volle T20I erken word. Nederland is tans 14de op die eendagranglys en 18de op die Twintig20-wêreldranglys.
In die nuus
![]() Het u geweet...
...dat Gladys Steyn die eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika was? ... dat Noord-Sotho nie 'n enkele taal is nie, al is dit 'n amptelike taal van Suid-Afrika? Dit is bloot 'n versamelnaam vir 'n klomp verwante tale, waarvan Pedi die grootste aantal sprekers het en die amptelike skryfwyse bepaal. ...dat daar altesaam vier seë is wat in Afrikaans na kleure genoem is? Dit is die Geel-, Rooi-, Swart- en Witsee. ... dat die Franse sneltrein TGV die vinnigste trein ter wêreld is? Die trein bereik gereeld 'n snelheid van 320 km/h, maar het in 'n toetsrit in 1990 'n rekordsnelheid van 515,3 km/h behaal. ... dat die Bastille, een van Parys se geskiedkundige bakens, nie meer bestaan nie? Dit is tussen 16 Julie 1789 en Oktober 1790 deur Pierre-François Palloy afgebreek.
![]() Vandag in die geskiedenis
11 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Tsjad (1960).
|
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|